In die Nederlandse taal is daar verskeie plaaslike verskille, sowel in Nederland as in Vlaandere, die hoofgebied waar Nederlands gepraat word. Die plaaslike verskille is dialekte of streektale wat onderverdeel is in stadsdialekte en streekdialekte (soos: Hollands >> Suid-Hollands >> Amsterdams).